Tys Seyffert Rekeningkundige Dienste BK (Registrasie nommer 2000/036463/23) (hierna verwys as TSRD) is ‘n rekeningkundige en belastingskonsultasie firma geleë in Schweizer-Reneke in die Noordwes Provinsie. Die firma word bestuur deur ‘n professionele rekenmeester, geregistreer by SAIPA (SA) en doen rekeningkundige-, belasting-, en sakekonsultasiedienste aan ‘n verskeidenheid van klante wat wissel van eenman ondernemings tot grootter privaatmaatskappye.
“ It’s not rocket science, it’s business science! “
TSRD se missie is om korrekte holistiese ondersteuningsdienste, oplossings en advies te bied aan alle klante
Los n Boodskap hier…
TUIS
- 078 095 6138
- corlia@tsrd.co.za